2 Bestanddele-sjokoladekoek op die kole

Sjokoladekoek op die kole

Bestanddele

500 ml gesmelte sjokoladeroomys
300 ml bruismeel

Meng die roomys en bruismeel saam.
Skep oor in ʼn gesmeerde broodpan.
Plaas op hitteplaat in pot.
Bak nou soos ʼn potbrood vir 45-60 minute
of
Bak in oond op 180 C vir 40-45 minute
Laat afkoel en stooi strooisuiker oor


As jy van die uittreksel gehou het, klik hier om die boek te bestel