Hierdie liefdesroman is realisties ingeklee in die dorre Boesmanland/Namakwaland. Dit is weereens ‘n liefdesroman uit die pen van Riana Burger, outeur van die gewilde Genadereën, en bevat al die elemente van ‘n goeie fiksieroman en sal die leser boei tot by die laaste sin.
Meer inligting en bestelOor sy nuwe boek sê Johan: “Ek vertel die verhaal wat in ‘n verre, vreemde land afgespeel het. Die karakters in die verhaal is ek, my liewe vrou, Maryna, en ons kinders en kleinkinders. Klik op skakel hier om te luister wat Johan oor Thaikos tesê het.
Meer inligting en bestelGerrie Alberts het in die destydse Suidwes-Afrika grootgeword waar sy ouers geboer het. Hy was sedert 1966 vir 48 jaar betrokke in die Versekeringswese. Hy het op verskeie bestuursvlakke gedien tot en met sy aftrede in 2014.
Meer inligting en bestelFienie het so pas haar derde digbundel met die titel “Gaatjies, Klippies en Ander Stories” gepubliseer.Sy sê sy sal nie ophou skryf nie, want dit maak haar alleentyd net soveel makliker.
..
Meer inligting en bestel