Welkom by ons boekwinkel
NUUT OP DIE RAK
Hierdie roman is realisties ingeklee in die dorre Boesmanland waar die outeur se man, sy pa en oupa opgegroei het. Dit is weereens ‘n liefdesroman uit die pen van Riana, outeur van die gewilde Genadereën, en bevat al die elemente van ‘n goeie fiksieroman en sal die leser boei tot by die laaste sin.
Meer inligting en bestelOor sy nuwe boek sê Johan: “Ek vertel die verhaal wat in ‘n verre, vreemde land afgespeel het. Die karakters in die verhaal is ek, my liewe vrou, Maryna, en ons kinders en kleinkinders. Klik op skakel hier om te luister wat Johan oor Thaikos tesê het.
Meer inligting en bestelGerrie Alberts het in die destydse Suidwes-Afrika grootgeword waar sy ouers geboer het. Hy was sedert 1966 vir 48 jaar betrokke in die Versekeringswese. Hy het op verskeie bestuursvlakke gedien tot en met sy aftrede in 2014.
Meer inligting en bestel