De Novo Boeke

Nuut op die rak





Om Weerloos te Leef/ A Vulnerable Life

Philip Nolte se liefde vir die kreatiewe gebruik van taal word weerspieël  in hierdie e-digbundel. Die titel “Om Weerloos te Leef / A vulnerable life” verwoord die digter se lewenslange worsteling met sy eie weerloosheid. Daarom, benewens sy pogings om ligte(r) temas in sy gedigte na vore te laat kom, sal ‘n groot deel altyd mense se worstelinge met die lewe reflekteer.

 




Ander boeke te koop

Hier is ‘n paar boeke in ons boekwinkel waarin jy dalk mag belangstel. Sommige van die boeke word ook in e-pdf formaat (“clickable pdf) beskikbaar gestel. Dit kan afgelaai word en op enige slimfoon, tablet of rekenaar gelees word. Klik op die Meer inligting skakels van enige boek om meer inligting oor die betrokke boek bekom.

Godsdiens en Spiritualiteit






Titels ook as E-boeke beskikbaar










Gratis E-Boeke







Belangrik

Geen koste om gratis e-boeke af te laai

  • Na bestelling geplaas is, klik op die “Download” skakel om boek af te laai.
  • Stoor boek op tablet of rekenaar na aflaai
  • Acrobat Reader word benodig om e-boek te lees

 


Ander titels wat ons aanbeveel

Die volgende boeke is nie deur ons uitgegee nie maar word ten sterkste aanbeveel. Klik op die skakel onder elke boek vir meer inliging, o.a. waar die boek bekom kan word.