Podcast: Play in new window | Download
32 DAAR IS BYNA GEEN EINDE….
LEESGROEP
22 FEBRUARIE 2022
Daar is geen einde aan wat God kan doen in die lewe van ‘n gehoorsame mens nie.
Daar is byna geen einde aan wat Satan kan doen in die lewe van ‘n ongehoorsame mens nie.
Alhoewel hy mense se lewens met krag vernietig en met wonders mislei , is sy tyd beperk en sy sekere einde opgeskryf.
Net soos wat sy misleiding stukkie vir stukkie gebeur ( Spreuke 7 beskryf dit so mooi)
twilight, evening and pitch dark night – netso handel God ook in fases met Satan en sy leerskare van gevalle engele/demone af:
Eerste val sy empire – Babilon;
Op 18
Dan word die bees en die vals profeet/sy twee spokesmen, verwoes:
Op 19:17-21
Daarna is dit Satan se persoonlike beurt:
Rev 20:1-3
Ten slotte is dit ewig klaar met Satan.
Rev 20:10
Maar dit is hier en nou in die lewe van elke mens waar ons moet rekening hou dat daar byna geen einde is aan wat Satan in my lewe kan doen as ek:
My greep op die Waarheid verslap;
My liefde vir die Woord van God verflou;
My vrees vir die Here kwytraak nie.
Daar is niemand op aarde wat kan sê: “Ek weet nie wie God is nie!”
God skep Adam en Eva binne in ‘n voltooide wêreld!
Hulle sien die glorieryke skepping.
Gen 1
Hulle het deel aan die volheid van Sy karakter – eet van die boom van die lewe.
Gen 2
Hulle ongehoorsaamheid bring op hulle en die ganse nageslag van die eeste Adam en Eva, ‘n vervloeking!
Gen 3
God wys vir hulle die genade van ‘n volmaakte bloedoffer – die offer wat Abel bring.
Gen 4
Die mense voor die vloed, sien iemand onder hulle wat met God wandel – hulle weet hoe dit werk! Henog.
Judas 14 noem hom ‘n profeet – iemand wie se woorde en lewe teenoor ander getuig.
Gen 5:24
En Noag.
Vir jare en jare klink preek soos ‘n knaende getimmer en gekap in hulle ore – maar hulle steur hulle nie daaraan nie en God kom dan uiteindelik oordeel.
Gen 6/7
Daarom staan daar geskrywe in Rom 1:18-21
En nou is daar geen einde aan die toenemende donker in hulle lewens nie.
They profess to be wise but become fools;
They profess to be creative artists, but forget the creator God;
God gives them up to lustful living and vile passions – a debased mind;
Rom 1:28-32
In Paulus se tweede brief aan die kerk in Tessalonika, bemoedig hy die gelowiges daarmee dat, wanneer die sekere oordeel van God oor die wêreld kom, alle misleiding aan die lig sal kom, en elkeen wat God nie ken en vrees en gehoorsaam nie, heeltemaal vernietig sal word.
2 Tess 1:7-9
En die kenmerk van die misleiding waaroor hy dit hier het, is vals tekens en wonders:
2 Tess 2:9-12
Mind the first step on the slippery slope of sin.
As Salomo dit maar onthou het!
1 Kon 11 beskryf hoe die wyse koning van Israel stukkie vir stukkie weggeglip het uit die pad van gehoorsaamheid aan die God wat Homself tweemaal aan Salomo geopenbaar het.
En daarom dra sy laaste woorde ewigheidskragvir elkeen wat erns maak met God:
Eccl 12:13,14