Welcome - De Novo Books - Welkom
De Novo Uitgewers/Boeke het in 2021 saamgesmelt met Coursewar4U wat uitsluitlik rekenaar-handleidings uitgegee het.
Die nuwe besigheid bestaan nou uit twee afsonderlike adelings nl. ‘n aanlyn-boekwinkel waar die boeke van ons skrywers uitgestal en verkoop word en ‘n bekostigbare transkripsiediens wat ons saam met ons strategiese vennoot, Wise Owl Solutions, aanbied.